Depressie101 is ‘n nie-winsgewende organisasie (2019/163064/08). Elke donasie stel Johan in staat om sy roeping getrou uit te leef. Dit dra verder by om indidividue te ondersteun en optredes te doen in gemeenskappe wat nie ‘n finansiële bydrae tot Johan se optredes kan maak nie. Geen bydrae is te klein nie.