Skip to main content

Ek is (nie) fine

Hierdie interaktiewe werkswinkel vir enige iemand en almal wat met mense werk of net nie fine voel nie.  Praktiese voorstelle word bespreek om jou eie of ander se depressie tussen of sonder professionele terapiesessies beter te bestuur.

1. Inleiding tot depressie

  • simptome
  • hoekom is ek depressief?
  • terapie en medikasie
  • jou eie wellness toolbox
  • ondersteun ‘n depressievegter

2. Ondersteuners: uitdagings en rol

  • sosio-ekonomiese omstandighede
  • boelies
  • sosiale media
  • druk om te presteer

3. It’s ok not 2 b ok

  • skep ‘n praat-kultuur
  • beskikbare ondersteuning

4. Ek is sélf depressief

5. My wellness toolbox

6. Gevallestudies

  • twee gevallestudies word bestudeer om 'n werkbare ondersteuningsplan uit te werk

Voltooi die onderstaande vorm vir navrae oor of bespreking van die werkswinkel.