Skip to main content

Oumie, is jy regtig okay?

'n Interaktiewe werkswinkel om jou eie, ander inwoners in die aftree-oord, kinders en kleinkinders se depressie beter te verstaan en te bestuur. 

1. Inleiding tot depressie

  • simptome
  • hoekom is ek depressief?
  • terapie en medikasie

2. Ondersteuning

  • hoe luister ek?
  • my verantwoordelikhede
  • vertrouensverhouding

3. Praat oor die siekte

  • kies 'n vertroueling
  • ander maniere om te "praat"

4. Selfbestuur

  • my wellness toolbox
  • wat kán ek nog doen?

5. Geloof en depressie

  • oordeel van ander gelowiges
  • ek kan nie bid nie
  • behou kontak met God

6. Ontspan

  • asemhalingsoefening
  • progressiewe ontspanningstegniek
  • dans

Algemeen

  • Groepgrootte: geen beperking
  • Tydsduur: 60 tot 75 minute
  • Ingesluit: elektroniese inligtingstuk

Voltooi die onderstaande vorm vir navrae oor of bespreking van die werkswinkel.