Bestel en bespreek


Die hoofdoel van DEPRESSIE 101 is om met die eenmanvertoning, #puppet, depressievegters te ondersteun en die oningeligtes van inligting te voorsien sodat die gedrag van die depressievegter en die siekte beter verstaan ...

Hierdie interaktiewe werkswinkel vir enige iemand en almal wat met mense werk of net nie fine voel nie. Praktiese voorstelle word bespreek om jou eie of ander se depressie tussen of sonder professionele terapiesessies beter te bestuur.

'n Interaktiewe werkswinkel om jou eie, ander inwoners in die aftree-oord, kinders en kleinkinders se depressie beter te verstaan en te bestuur.

Die gehoor word voorgestel aan die rolspelers by boeliery: Grootbek Boelie, Shaun Spectator en Willie Victim, wat elkeen se aandeel tydens die boeliery is en watter impak dit op die slagoffers daarvan het.
Sluit aan
Ontvang 3 keer per week ‘n e-pos met inligting oor depressie en verwante onderwerpe.